Welkom by Afrikaans Chat!!! Kom sit en geniet die beste afrikaanse gesels kamer op die net. Hier by ons kan jy nuwe vriende ontmoet reg oor die wereld, 'n lekker speletjie speel en selfs na 'n lekker afrikaanse internet radio luister. So kom, skop jou skoene uit en gesels lekker saam.......
Dis maklik, druk op die knop hier onder en kom gesels!!!
Wat kan jy by ons doen in die kamer?
- Lekker gesels met mense reg oor die wereld.
- Die gesels kamer gebruik minimaal bandwydte.
- Gesels met lekker "emotions", klanke en "smielies".
- Ons het 'n lekker klomp speletjies om van te kies.
- Kom luister lekker afrikaanse internet radio.
- Die kamer word gemodureer so jy sal nie gepla word deur ongenooide gaste nie..
- Die kamer is 24 uur 7 dae per week aanlyn, so kies jou tyd wat jy wil kom gesels.
- Registrasie is maklik en eenvoudig.
- Wees verseker, jy is by die beste op die net.
Vertel ons wat jy van ons dink by ons admin - Ben Bester
Copyright © 2006-2010 Afrikaans Chat. All Rights Reserved.